Wat ons bied

Kleingroepebediening

Kitsgesinne

Sosiale Investering

BERADING…

Vir individuele, huweliks- of gesinsberading – veral vir kitsgesinne – kontak my gerus vir `n afspraak. 

By CrossFire LT bied ons verskillende kursusse en opleiding aan wat die volgende gebiede dek:

x

Wil jy graag 'n verskil maak?

CrossFire LewensTransformasie is tans besig om ‘n splinternuwe kursus saam te stel om mense wat in Kitsgesinne leef (gesinne wat hersaamgestel is) te bemoedig en bemagtig. Dit sal ‘n kwaliteit teks- en video-gebaseerde produk wees wat deur individue, gesinne en gemeentes gebruik kan word. Luister hoe jy tot hierdie projek ‘n bydrae kan maak.