Kitsgesinne

In hierdie uitgawe van Bruis (Jul./Aug. 2023) verskyn Manie se artikel: Myne, joune & ons s’n – KITSGESINNE KAN WERK.
Lees dit gerus hier…


In hierdie uitgawe van Bruis (Jul./Aug. 2023) verskyn Manie se artikel: Myne, joune & ons s’n – KITSGESINNE KAN WERK.
Lees dit gerus hier…
CrossFire LewensTransformasie is tans besig om ‘n splinternuwe kursus saam te stel om mense wat in Kitsgesinne leef (gesinne wat hersaamgestel is) te bemoedig en bemagtig. Dit sal ‘n kwaliteit teks- en video-gebaseerde produk wees wat deur individue, gesinne en gemeentes gebruik kan word. Luister hoe jy tot hierdie projek ‘n bydrae kan maak.