Kontak ons

Stuur gerus vir ons ‘n e-pos….


Vir alle kursusbetalings, of om finansieel by te dra tot hierdie bediening om wyer impak te maak...

Bankbesonderhede:

 

     CrossFire Ministries NPC

     Nedbank Tjekrekening

     Rekeningnr.: 1074-884-310

     Takkode: 112-805

     Verwysing: Naam & Van

     (NPO-nommer: 2013/175739/08)

 

x

Wil jy graag 'n verskil maak?

CrossFire LewensTransformasie is tans besig om ‘n splinternuwe kursus saam te stel om mense wat in Kitsgesinne leef (gesinne wat hersaamgestel is) te bemoedig en bemagtig. Dit sal ‘n kwaliteit teks- en video-gebaseerde produk wees wat deur individue, gesinne en gemeentes gebruik kan word. Luister hoe jy tot hierdie projek ‘n bydrae kan maak.